Handskoen of Mitt?

Wat is die verskil tussen handskoen en mitt? Mitt Daar is net twee posisies wat mitts gebruik, 1e sak en vanger (catcher) die res van die veldwerkers gebruik handskoene. Jy mag nie met mitt in enige ander posisie speel nie, net 1e sak en vanger. Wat is die verskil?