Nuwe TSSA Bestuur

Gedurende die Algemene Jaar Vergadering wat gehou is by CR Swart HSkool, is die volgende persone verkies op die bestuur: Dagbestuur: Voorsitter - JJ Diamond O/Voorsitter HSkole - Adri van Rooyen O/Voorsitter Laerskole - Bernard Venemans Tesourier - Riaan Versfeld Laerskole bestuur: O/Voorsitter Laerskole - Bernard Veenemans Ontwikkeling - Matilda Blom Kompetisie - Corne

Skole groet ‘n legende

"Like sand through the hourglass, so are the days of our lives" Tydens Maandag se AGM vergadering het ons oom Andre gegroet en bedank vir sy jare in sagtebal, as medestigter van skole sagtebal 42 jaar gelede het hy en sy span die skole sagtebal gegroei tot die reuse sukses wat dit is in