Alles toerusting

Watter bal ?

Watter grote en tipe bal moet ek koop vir my dogter in die laerskool? Daar is verskillende grotes en tipes: Oefen - 11 of 12" gemaak van kunsleer of plastiek Wedstryd - 11 of 12" gemaak van leer "Fastpitch of Slowpitch" "Fastpitch" se bal kompressie is anders as "slowpitch",

Handskoen of Mitt?

Wat is die verskil tussen handskoen en mitt? Mitt Daar is net twee posisies wat mitts gebruik, 1e sak en vanger (catcher) die res van die veldwerkers gebruik handskoene. Jy mag nie met mitt in enige ander posisie speel nie, net 1e sak en vanger. Wat is die verskil?