Sagtebal Home Forums Beamptes Coaches Oefen Planne Reply To: Oefen Planne

Anony Mous
Participant
Post count: 2

Afhangende van wanneer die oefening is, maar normaalweg die 1e oefening na ‘n wedstryd sal ons fokus op wat ons moet verbeter, of wat nie lekker gewerk het in die game nie. Die oefening voor die volgende wedstryd, oefen ons gewoonlik die wedstryd plan in om seker te maak almal weet wat om te doen.