Home Spun

Home Spun is besig om gereed te maak vir die skole seisoen, die 1ste oefening is beplan vir 28 Junie 2021 by Crafford stadion, North straat in Rietondale Pretoria. Daar is spanne vir seuns en dogters van O9 - O19. "Homespun offers the homeschooling child the opportunity to be

Oklahoma Pad na die trofee

Kyk gerus na die video van Oklahoma se pad na die trofee, wat dit merkwaardig maak is dat hulle verloor het as 1ste gekeurde en via die verloorder pad moes terugkom om die toernooi te wen. "Every workout, every practice, every up and down. All worth it." 𝟐𝟎𝟐𝟏 𝐍𝐚𝐭𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥