Hoe “slide” ek?

Hoe "slide" ek na 'n sak? mag ek na 1ste sak slide? "Volgens die WBSC (world baseball softball consortium) se reels mag jy na enige sak "slide", so geniet dit" Hieronder volg goeie video wat wys hoe om dit reg te doen Die video